Your Partner in Intelligent Brand Activations and Digital Marketing Solutions

Media | In The News

The extensive range of services you can tap into when working with Annie Malan promotions include: 

World Entrepreneur Of The Year – EYTV – Annie Malan – Watch the Interview here!

Annie Malan, who attended the Cannes Film Festival as part of the HP Advisory Board, seen here with Dita Von Teese, World Famous Burlesque Dance.

Cannes Film Festival 2013

Sakevrou, model en aktrise Annie Malan sê: “Single is the new black.’’ Maar haar lewe is voller as ooit tevore.

Een van die grootste lekkertes in haar lewe is om te draf.

Op 4 November vanjaar neem sy deel aan die New York Marathon (42 km), waarvoor sy kliphard oefen met `n groepie vriende. “Petronel, my konsertpianis-sussie wat in Fort Worth in Texas woon, kom my handjie daarvoor vashou . . .”

Annie is boonop ‘n beoordelaar van Die Sanger, ‘n 13 episode-program op kykNet, wat op 12 Julie (Dinsdagaande om 17:00) afgeskop het. “Twintig hunky ouens ding mee om R700 000 se platekontrak geborg deur Select Musiek.

“Dit was baie gewaagd van my om in te stem om as beoordelaar op te tree, want jy ontbloot jouself met jou persoonlike opinies en smaak. Ons het skreeusnaakse oomblikke beleef – een sanger het my in trane gesing en ek het beslis met vuis en hart baklei vir dié wat dit verdien het. Ek het besef ek gaan gestenig word vir my blatante eerlikheid, maar dit is tog waarvoor jy daar is.”

En boonop bestuur sy nou al nege jaar lank haar eie nasionale bemarkingsmaatskappy, Annie Malan Promosies, met veertien takke landwyd.

Asof dit nie genoeg is nie, het sy by die New York Film Academy ingeskryf vir ‘n jaarlange aanlyn-kursus as draaiboekskrywer. “Ek het ‘n onafhanklike skryfskool in Kaapstad hierby betrek. Hulle staan my by met die treatment van die teks. Ek onderhandel ook met SuperFilmmakers in Suid-Afrika wat saam met my aan die projek gaan werk . . .

Raak sy nooit alleen nie, al is sy so besig?

“Ek sê altyd vir skoonheidskoninginne dat jy nie ‘n titel nodig het om ‘n verskil te maak in ander se lewe nie. Jy hoef ook nie iemand te hê wat jou má noem om ‘n má te wees nie. Ek is beskermvrou vir die Christelike Maatskaplike Raad, werk met kinders by die Abraham Kriel-kinderhuis, ondersteun ‘n jongmens in ‘n rolstoel, besoek die jeug in tronke, en lei meisies by ‘n afrondingskool in Diepkloof-gevangenis op. En dan is daar my kabouterman Henro Malan, my nefie van 12, wat die kosbaarste siel is wat ek nog teëgekom het. Hy lei my op in Star Wars-rolprente en is ‘n karate-kampioen, skryf kitaarliedjies vir my en laat my soos ‘n heldin voel. My ander broerskind, Martin Malan, is my peetkind. Hy is nog klein, maar ‘n regte klein veg-tiertjie, net soos ek.”

Sy hou van haar stiltetyd en verduidelik dit só: “Ek’s verslaaf aan stilte, en vir my skryftyd en navorsing het ek baie spasie nodig. Die Bybel leer mens hoe belangrik dit is. Dis vir my ‘n strategiese lewensbehoefte. . .”


Click here
 to review the article as it appeared on www.sarie.com

The Rekord Hulpfonds donated close to R500 000 to non-profit organisations in Pretoria during the course of 2011. The funds were only distributed to NPO’s that have specific projects, focussing on improving the basic living standards of less fortunate families in the Pretoria community.

The Rekord Hulpfonds places organisations that receive no or little support from the State or other organisations at the top of the list for assistance. All of the organisations have to submit written requests to the Rekord Hulpfonds in order for them to be considered as beneficiaries. Some of the organisations that have received assistance in the past include: child care homes, different special needs schools and old age homes.

Rekord runs various projects during the course of the year to raise funds for the organisations that are dependant of the Hulpfonds. One of the major events is the annual corporate Leriba Lodge Sport Legend Dinner, which gains more support every year. The final receivers of the funds are truly grateful for each patron’s attendance, and the positive feedback they give to ensure more people attend each year.

19 Junie 2015 het 100 van Suid Afrika se suksesvolste uitvoerende hoofde ervaar hoe dit voel om in Johannesburg se strate te slaap. Die Sun International CEO Sleepout is in samewerking met die radiostasie 702 aangebied.

Lees meer